dude you have to much time on your hands! I'm busy getting the blasty ready our next rally is around the corner, 19 March is the bosveld rally. If only you lived closer.
Here is some info, it is in afrikaans thou
BAAN INLIGTING:
BAAN: Drie rondtes van ongeveer 45km per rondte
TERREIN: Bestaan uit "iets van alles" - sandpaaie, heuwels, klipperigheid, gladde paaie, ongelykte areas en draaie
KLASSE
BIKES: Open bike: 250cc 2 stroke en groter
250cc bike: 250cc 4 stroke en kleiner
QUADS: Open Quad: 450cc en groter
400cc Quad: 400cc
350cc Quad: 350cc en kleiner
DAMES: Bike en Quad
“OLD TIMERS BIKE & QUAD”: Deelnemers 40 jaar & ouer
FUN RUN:
Na afloop van rally bied ons 'n "Fun Run" @ R50 per motorfiets aan vir oud en jonk!!!! Geen persone onder die invloed van alkohol sal toegelaat word om aan die “Fun Run” deel te neem nie.